Episode 3

Episode 3

0 0 hace 3 meses
Mnr. George Potgieter van Dwaalboom in Limpopo, Wildbedryf SA se Wildboer van die Jaar vir 2018, is bekend om sy uitstekende bastergemsbokke. Hy sê egter dit is sy jag­onderneming wat die volhoubaarheid van sy totale boerdery verseker het. George glo aan vennootskappe. By Schoongezicht Jagsafari’s by Thabazimbi word gejag, skaars wild kry ’n hupstoot in verskeie teelprogramme, en gewasse word onder besproeiing verbou in die hartjie van die Bosveld langs die Botswana-grens.

Síguenos en Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crear un podcast - New York, NY
Help